Andrea Diemont
Nelspruit Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Nelspruit Hoërskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was uit idees wat ek al 'n paar jaar in my kop gehad het. Ek het geweet dit moet 'n noupassende, een-skouer rok wees. Die oop magie het dit prettig en jeugdig gehou en ek was mal oor die sleep gedeelte wat my ontwerper interessant gemaak het - dit het gelyk of dit oor die grond sweef. Ek wou net gehad het dat wanneer mense my sien hulle moes dink: "Dis 'n Andrea rok!" en dit was op die ou einde so gewees!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Hoe ek daarin gevoel het!
Datum van matriekafskeid?
2025-08-16