Twané Bailie

Hoërskool Rustenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Rustenburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets sag tog elegant gehad het wat lyk asof dit uit n sprokiesprent uit gekom het.Die rok het die perfekte balans tussen sprokiesagtig en sterk,tussen prinses en power woman.Ek dink Anel Botha het die beeld perfek vasgevang.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief die blomdetail,dit maak die rok ekstra vroulik maar tog elegant.

Datum van matriekafskeid?

2025-09-23

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media