Alexa Harmse

Hoërskool Rustenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

‘Old Hollywood Glam ‘ was definitief my grootste inspirasie om ń tydlose en klassieke gevoel te skep waarna ek in 50jaar kan terug kyk en steeds dink “WOW!”

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is definitief my dramatiese volstruis veer moue asook hoe veelsydig my rok is aangesien my moue en oor-romp kon afhaal om soveel verskillende weergawes van my rok te vorm . Ek was baie gemaklik en het heel aand soos n prinses gevoel!

Datum van matriekafskeid?

2025-09-23

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media