Danel van Staden
Hoërskool Nelspruit
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Nelspruit
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het besluit om die groot projek aantepak om my eie rok self te hiekel.
Ek het nie die rok gekry wat ek in my gedagtes gehaad het nie so toe besluit ek om hom self te maak.
Ek wil graag ander inspireer om dinge en projekte aan te pak waarvoor hulle frees.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van die rok was aan die einde van 7 maande toe ek klaar was en die dag van matriekafskeid met trots kon sê dat ek dit self gemaak het.
Datum van matriekafskeid?
2025-08-16