Zietske Hayward

Potchefstroom Gimnasium

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

Potchefstroom Gimnasium

What was your inspiration for your matric prom dress?

Ek het geel gekies en die die ontwerp omdat dit vir my ’n kleur van vreugde, lig en die begin van nuwe avontuur oppad. Dit simboliseer die son, warmte en positief wees – presies hoe ek gevoel het oor hierdie spesiale aand wat ’n einde aan een hoofstuk en die begin van ’n nuwe een beteken het. Geel het my laat uitstaan, maar op ’n sagte en gelukkige manier. Dis ’n kleur wat mense laat glimlag, en dit herinner my daaraan om altyd lig en vrolikheid saam met my te dra, maak nie saak waarheen die lewe my neem nie. Ek wou hê my rok moes nie net mooi wees nie, maar moes iets van my persoonlikheid wys – my liefde vir lewe, vir mense, en vir die mooi dinge om my. Geel was die perfekte keuse om daardie deel van myself te vier.

What was your favorite part of your matric prom dress?

As ek eerlik moet wees, dink ek ek het van elke deel van my rok gehou – die vloei van die materiaal, en hoe die bostuk die onderste gedeelte perfek gekomplimenteer het. Alles het saam ’n balans van elegansie en eenvoud geskep wat vir my besonders gevoel het

Date of matric farewell?

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media