Wilmari van Zyl

Hoërskool Piketberg

Tuisdorp

Graafwater

Skool

Hoërskool Piketberg

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My matriekafskeid rok was gemaak deur: Louise van Zyl

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My rok was geïnspireer deur my persoonlikheid. Ek was nooit iemand vir uitstaan of blink nie, maar met my rok wou ek n indruk skep wat bly. Bold but minimalistic. Minder is beter, want tog hoor jy hoe raas die stilte.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok is n weerspieëling van my persoonlikheid. Dit herhinner my aan wie ek is en waarvandaan ek kom asook om myself nooit te verander om in te pas by ander nie.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

My hoogtepunt was om met my pa se bakkie te ry en voor die rooi tapyt te stop en te sien hoe almal se oë helder geraak het soos ek uitgeklim het. Ek voel dit was n spesiale oomblik gewees vir my en my pa.

Planne vir na matriek

Ek wou nog altyd my pa se hulp gewees het op die plaas en wil in die rigting van plant produksie studeer en spesialiseer in wingerdbou, maar aan die ander kant wou ek ook nog altyd model werk doen.

Gunsteling woord in Afrikaans

Asemrowend

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Like what you see?

Share on Social Media