Twané Herbst

Hoërskool Punt

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Punt

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Hierdie rok is n ware meesterstuk en die oomblik wat ek dit aangepas het kon ek sien hoe die lig vanaf my weerkaats. Dit was asof my persoonlikheid uitgestraal word. n Sprankelende kombinasie van elegansie en selfvertroue. Die silhoeët het my soos n handskoen gepas en my vel, oe en liggaam op n perfekte manier gekomplimenteer.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was nie net die absolute beeldskoonheid van die rok die oomblik wat ek dit gesien het nie. Ons 2023 Mej. Suid Afrika, Natasha Joubert het ook die rok by n GHD-funksie gedra. n Ware rolmodel en die geleentheid om n rok te dra soortgelyk aan haar rok was n eer.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Elke individuele spieeltjie wat aan die rok geheg is het elke oomblik van die dag op my matriekafskeid vasgevang. Sowel as die lipstiffie en mascara wat aangesit was met behulp van my spieeltjies tydens die matriekafskeid.

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media