Simonè Fleming
Hoërskool Sannieshof
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Sannieshof
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het hierdie rok gekies omdat dit my styl en persoonlikheid wys. Ek hou van hoe dit eenvoudig maar tog stylvol is, en die kleur laat my selfvertroue voel. Die ontwerp is gemaklik om in te beweeg, maar nogsteeds elegant genoeg vir die spesiale geleentheid. Ek wou iets hê wat nie te oordadig is nie, maar wat steeds uitstaan en uniek lyk.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my matriekafskeidrok het gekom van ń moderne styl. Ek wou iets hê wat tydloos mooi is, en tog vars en jonk lyk. Ek het ook inspirasies gekry van Pinterest veral die wat elegant maar eenvoudig is. Ek wou hê my rok moes my laat uitstaan sonder om oordoen te lyk -iets wat my persoolikheid wys en laat voel soos die beste weergawe van myself.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Ek het ynklik twee gunsteling dele van my rok. My gunsteling deel van my rok was my oop rug ek het nog altyd gedroom om ń oop rug rok te kan dra vir my Matriekafskeid. Die tweede ding is my sleep ek wou ook nog altyd ń rok gedra het met ń lang sleep. Dit laat my sommer goed en mooi voel oor myself.
Datum van matriekafskeid
2025-10-02