Sharon-Leigh Pieterse

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Ouderdom

18

Skool

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My ontwerpkeuse pas van my sonskyn persooklikheid... 'n Rok waarin ek kan beweeg sonder om vasgedruk te voel.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My insperasie was nog altyd Vincent Van Gogh. As n ontwerpstudent by my skool kan jy elemente van sy kunswerke deurlopend sien in my ontwerpe. Dus het ek besluit om my eie matriekafskeidrok te onwerp met elemente van "Starry Night" en my liefde vir die son. Deurlopend in my hoërskool loopbaan is ek gesien as 'n sonskynkind, en gedink dit is gepas om uit te straal in my rok-ontwerp.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die son ontwerp en die sakke in die romp gedeelte het.

Datum van matriekafskeid

2025-10-07

Like what you see?

Share on Social Media