Petro Mieny

Bergsig Akademie

Tuisdorp

Rustenburg

Skool

Bergsig Akademie

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Suné Malan (S-Marie designs) het my rok ontwerp.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek is nog altyd n baie kunstige en kleurvolle persoon en ek hou baie van kleure. Ek hou ook baie van n reënboog so dit was ook deel van my inspirasie vir my rok.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My matriekafskeidrok herinner my aan n reënboog en God se belofte, asook hoop vir n nuwe begin. Dit beteken vir my dat na elke storm sal die son en die reënboog weer skyn. Dit beteken ook vir my dat ek trots is om myself te wees.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

My hoogtepunt van die matriekafskeid was verseker die "red carpet walk in". Ek het met Anglo Amarican se firetruck ingekom en dit was nog altyd my droom om in een te ry.

Planne vir na matriek

Ek is al reeds n qualified Nail Technician en werk deeltyds by Dream Nails. Ek gaan na skool aangaan met die naels en dus voltyds by Dream Nails dan werk.

Gunsteling woord in Afrikaans

Poplap

Datum van matriekafskeid

2025-10-01

Like what you see?

Share on Social Media