Minke Erasmus

Waterkloof

Tuisdorp

Pretoria

Skool

Waterkloof

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Engela Tromp

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou 'n eenvoudige en gestruktureerde rok, in 'n sterk kleur he - wat uitstaan, maar nie te veel blink nie. Die rok moes anders wees. My rok moes by my 18 jaar pas, maar ook tydloos wees. Ek het 'n basiese prentjie gehad en Engela het die ontwerp met klein detail soos die knopies en drapering vervolmaak!

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Dit is perfek vir my - vir nou - en ek sal vir altyd trots en tevrede wees met my keuse!

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die regmaak en mooimaak deur die dag, die foto's en die kuier met my vriende!

Planne vir na matriek

Ek gaan B.Rek LLB op Stellenbosch Universiteit studeer.

Gunsteling woord in Afrikaans

maermerrie

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media