Mianca Coetzer

Hts Witbank

Ouderdom

18

Skool

Hts Witbank

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok is spesiaal omdat dit met die hand gemaak is, net vir my, deur Jacqueline’s Bridal Studio. Die unieke rooi valletjies en fyn kant laat my soos ’n regte prinses voel.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het die mooiste rok gesien en ek het net geweet — ek moet hom in rooi hê! Ek is verlief op die valletjies en die fyn kant-detail. Hierdie rok is spesiaal vir my gemaak deur Jacqueline’s Bridal Studio.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die kleur en die kant

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media