Leané Janse van Rensburg
Die Hoërskool Menlopark
Ouderdom
18
Skool
Die Hoërskool Menlopark
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek wou absolut uniek en andes lyk.
As jy nie maer is en dun bene het moet jy iets
uniek en anders hê.
Lê klem op jou bates maar wees vroulik en
elegant.
Willie de Beer en Marius Bartmann van
Willet Courtier’s design het geluister en soos een
man geantwoord.
ń Ellegante,slylvolle broek sal dit wees,spesiaal
en anders.
Waarom dan nou nie?
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My Engelse juffrou,Nadia Orton het eendag ń
gesprek oor Shakespeare gehad waar ons
besluit het ellegante broeke kan ook vroulik lyk.
Die rokke met kant en valle is nie noodwendig vir almal.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die opgewonde,borrelende gevoel in die
“Glamour room” oor elke soom,stukkie kant en
elke nuwe idee.
Dit was sommer krag vir elke vak in die rekord eksamen.
Energie onbeskryflik
Datum van matriekafskeid
2025-10-03