Leandi Botha

Hoërskool Hugenote

Ouderdom

17

Skool

Hoërskool Hugenote

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het my rok deur Be Dazzled laat maak. Ek wou n stylvolle maar elegante rok hê. Blou is ook my gunsteling kleur!

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was een van Sherri Hill n Amerikaanse Mode ontwerper se rokke. Haar rokke is elegant, interessant en baie stylvol.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die strik en die sleep aan die agterkant

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Like what you see?

Share on Social Media