Juanika-Leigh de Bruin

Hoërskool Piet Retief

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Piet Retief

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

ñ Ongelooflike mooi Barbie pienk met ñ skakering van baba blou ,wat ñ kotras van ñ ligte pers gee met blommetjies wat van bo by die rok af gaan tot by dir slit

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was om my persoonlikheid uit te beeld en te wys deur die rok te dra wat my hart kon laat glimlag

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die agterste deel van my rok kon gestel word deur toutjies te trek wat dit baie meer prakties gemaak het vir my

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media