Janka Meyer

Hoërskool Dr Malan

Tuisdorp

Meyerton

Skool

Hoërskool Dr Malan

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het verskeie idees gehad. Ek en my ouers het besluit dat ons n paar idees saam gaan voeg en my eie rok ontwerp met n kleur wat my beskryf. Ons het die idees na Olive Henning toe gevat en sy het my droom rok n realiteit gemaak. Beter as wat ons ooit kon dink.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My rok is geinspireer deur verskeie goed. Dit wys hoe daar altyd n blink kant is van alles en dat groei nie oor nag gebeur nie, maar oor n tyd.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok beteken vir my baie. Dit verwys na hoe ek gegroei het oor die jare en dat al was daar moeilik tye , dat jy daar deur sal kom met mense wat jou lief het en met die genade van die Here.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die hoogtepunt van my matriekafskeid was dat ek dit kon deel met mense na aan my. Mense wat my help gorowi het na tot waar ek is vandag.

Planne vir na matriek

Ek gaan my graad in Diersorg en voeding kry sowel as my wildsplaasbestuur en toerisme by Toerbroers se universiteit.

Gunsteling woord in Afrikaans

Bitter omdat dit een van die meer beskrywende woorde is wat daar is.

Datum van matriekafskeid

2025-10-16

Like what you see?

Share on Social Media