Chanel van Wyk

Hoërskool Rustenburg

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Rustenburg

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok is baie simple en eenvoudig en presies wat ek verwag het dit gaan wees en meer!

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ekt altyd n idea gehad van watse tipe rok ek gaan vat ekt geweet dat dit simple maar elegant gaan wees ek wou iets gehad het wat my as persoon uitbeeld, toe ek die rok vir die eerste keer sien het ek net geweet dis gemaak vir my

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

die valle van die rok en die eenvoudigheid van die rok wat gemaak het dat dit presies pas by my ek wou nie iets hê wat te veel is en nie by my persoonlikheid pas nie

Datum van matriekafskeid

2025-09-23

Like what you see?

Share on Social Media