Caylin Parker

Df Malan Hoerskool

Ouderdom

17

Skool

Df Malan Hoerskool

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Hierdie rok het ek met meeste van die ontwerp bygedrae. Dit is 'n koningsblou rok afgewerk met kraalwerk en 'n sleep aan die agterkant wat vasgemaak kan word wat dit gerieflik maak vir dans en rond beweeg. Die rok is oop aan die voorkant met deurskynende net asook aan die kante van die rok. Die rok het 'n lae rug wat opgerits word.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My insperasie is vanaf Pinterest na lank se gesoek oor watter tipe snit ek wou hê. My ontwerper het my ook gehelp met die tipe styl en die koningsblou was nog altyd my eerste keuse van kleur aangesien dit die blou van my oë uitbring. Die kraalwerk was gekies aangesien dit die rok opvallend maak en verskillend glinster in verskillende tipe beligting.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My gunsteling deel van my rok sal die voorkant van die rok wees waar dit 'n slit in die middel af het en die rok styf om my middel sit.

Datum van matriekafskeid

2025-10-01

Like what you see?

Share on Social Media