Carla Steenkamp

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

Ontsagwekkend

What was your inspiration for your matric prom dress?

Ek het geweet ek wil iets hê wat nie net nog ń swart rok is nie, maar ń weerspieëling van wie ek is.Iets wat my liefde vir drama, styl en detail vasvang. Hierdie rok het begin as ń droom, geïnspireer deur ń enkele beeld wat my aandag dadelik gevang het.Toe ek dit aan my ontwerper wys, het sy met ongelooflike talent en insig daardie droom in ń werklikheid omskep.

What was your favorite part of your matric prom dress?

My matriekafskeidrok simboliseer vir my nie net selfvertroue nie, maar ook my toetreding tot volwassenheid.Dit was die perfekte uitdrukking van hoe ek voel, sterk, mooi en gereed vir die volgende hoofstuk van my lewe . Die rok het ń besonderse betekenis omdat dit ń mylpaal verteenwoordig wat my herinner aan al die groei en ervarings wat my gevorm het.Deur hierdie rok te dra, het ek nie net ń stylvolle keuse gemaak nie, maar ook ń belangrike lewensfase gevier.

Date of matric farewell?

2025-10-07

Like what you see?

Share on Social Media