Carla Oosthuizen

Hoërskool Noordheuwel

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Noordheuwel

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek wou iets dra wat gemaklik en elegant is, maar wat my persoonlikheid sal wys. Ek het die ontwerp gekies, omdat dit baie elegant en dramaties is. Ek het besluit op koningsblou as kleur, omdat dit my oë en gelaat beklemtoon. Die "bruidskant" het by gedra dat die ontwerp in geheel 'n sjoe faktor het.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het uitgesien na hierdie groot dag van kleins af om soos n prinses te lyk en te voel. Ek wou gaan vir iets wat dramaties is en nie net die gewone reg af rokke nie. Die ontwerp het my laat dink dat ek soos n modern prinses sal lyk.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My gunsteling deel van my rok was die valle. Dit het vir my, my prinses beeld gegee. Die hele rok het my laat uitstaan en spesiaal laat voel. Die valle maak die rok uniek en anders as die res.

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Like what you see?

Share on Social Media