Anmari Neethling

Hoer Tegniese Skool Drostdy

Ouderdom

18

Skool

Hoer Tegniese Skool Drostdy

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My idee vir my rok was meer n idee te skep van Elegansie, tydloos en meer modern van onsemetriese detail ook van gebruik wat baie kykers se aandag te betrek. Sodat ek oor 20 jaar na my rok kan kyk en my kan herhinner van my ontwerpkeuse van my rok.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

As n produk ontwerp student wat baie leer oor die geskiedenis van ontwerp is ek mal oor die 16-17 honders rokke style wat ook baie op trou rokk gebruik word maar ook meer modern geskep het daarom alles van my skouer tot my snit is alles van die 16-17 honders rokke style maar die detail en krale werk skep modernheid wat my insperasie beteel op my rok.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

ALLES! Alles van my rok is ek mal oor omdat elke deel van my rok vloei mooi oor mekaar wat n eenheid skep omdat sonder n sekere deel van my sal die rok nie uniekheid skep nie en sy doel bereik nie.

Datum van matriekafskeid

2025-10-01

Like what you see?

Share on Social Media