Anebell de Bruin

Bergsig Akademie

Ouderdom

18

Skool

Bergsig Akademie

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het gekies vir ’n styl wat elegant maar ook tydloos is, sodat dit nie net mooi lyk op die aand nie, maar ook altyd spesiaal sal bly. Die rok weerspieël my persoonlikheid, en omdat dit deur my ouma gemaak is, is dit ekstra uniek en betekenisvol

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My grootste inspirasie was my ouma. Ek wou ’n rok hê wat persoonlik en uniek is, en omdat sy dit self gemaak het, dra dit baie emosionele waarde.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My gunsteling deel was die fyn detail en liefde waarmee dit gemaak is. Elke stukkie van die rok herinner my daaraan dat dit met sorg en trots vir my ontwerp was.

Datum van matriekafskeid

2025-10-01

Like what you see?

Share on Social Media