Ancel de Bruyn

Hoërskool Oosterlig

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Oosterlig

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Enige klein dogtertjie se prinsesdroom

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was die Cinderella film Ek wou iets dra wat daardie tydloos, sprokiesmooi gevoel vasvang

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My gunsteling deel van my rok was die manier waarop dit my laat voel het, selfversekerd en elegant. Daar was iets betowerend aan die manier waarop die materiaal saam my beweeg het en hoe dit my herinner het aan kinderdrome van glans en grasie.

Datum van matriekafskeid

2025-09-26

Like what you see?

Share on Social Media