Amelie Botha
Hoërskool Noordheuwel
Tuisdorp
Krugersdorp
Skool
Hoërskool Noordheuwel
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Handycrafts by Anelda and Hester.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie agter my rok was om my persoonlikheid uit te druk en iets te kies waarin ek myself gemaklik en selfversekerd sou voel. Ek wou hê dit moet elegant wees, maar steeds uniek en myne.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My rok wys wie ek is ek wou iets dra wat my persoonlikheid uitbeeld. Elke detail het my spesiaal laat voel, en dit simboliseer vir my selfvertroue en groei
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die oomblik toe ek my rok aantrek en in die spieël kyk, het ek regtig besef dis my matriekafskeid. Ek het trots en vol selfvertroue gevoel
Planne vir na matriek
Na matriek gaan ek film en bemarking studeer. Ek is passievol oor storievertelling en kreatiewe projekte, en ek sien dit as ’n kans om my drome in die film en bemarkingswêreld te volg terwyl ek nuwe vaardighede leer en ervaring opdoen
Gunsteling woord in Afrikaans
Onvergeetlik
Datum van matriekafskeid
2025-10-03