Alzane van Schalkwyk
Oos rand akademie
Tuisdorp
Kempton Park
Skool
Oos rand akademie
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Dazzling Dressed
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Geen idee - dit was net als wat ek nog nooit sou kies maar ek was dadelik versot op die rok!
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die kleur is sag en liefdevol soos wat my ouma is!
Die styl is elegant en vroulik soos my ma!
Die blink is soos my boetie se liefde wat altyd oor my skyn en…
Die perels so kosbaar soos my pa!
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Beslis die gereed maak! Ek is lekker bederf!
Planne vir na matriek
Ek gaan LLb studeer by Akademia
Gunsteling woord in Afrikaans
Deksels!
Datum van matriekafskeid
2025-10-03