Megan Marais
Ouderdom
18
Tuisdorp
Klerksdorp
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou ’n rok hê wat tydloos en elegant is, maar steeds ’n stelling maak. Iets vroulik, romanties en besonders. 'Burnt Orange' was my kleurkeuse omdat dit selfvertroue, krag en passie simboliseer. Ek wou soos ’n prinses voel, maar steeds myself wees. Ek het in hierdie rok nie net mooi gevoel nie.
Ek het besonders gevoel. Vroulik, elegant, selfversekerd en vol lewe. Soms trek jy ’n rok aan en voel jy sommer net soos die beste weergawe van jouself
