Chanel Van Der Berg
Ouderdom
18 Jaar
Tuisdorp
Magaliesburg
Skool en dorp/stad van skool
Hoerskool Noordheuwel
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie het gekom toe ek n video gesien het met die rok daarin vir n troue.
Ek het die video in Graad 8 gesien en sommer dadelik geweet dit gaan my matriekafskeid rok wees. n Meisie weet as sy weet.😉
