Jaedéne Breytenbach

Jaedéne Breytenbach Jaedéne Breytenbach Jaedéne Breytenbach

Ouderdom

18

Tuisdorp

Middelburg Mpumalanga

Skool en dorp/stad van skool

Hoër Tegniese Skool Middelburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

​Soos vir soveel meisies, was dit nog altyd my droom om soos 'n prinses te lyk. Ek kon egter nooit kies tussen my twee gunstelinge nie: Belle van Beauty and the Beast en Rapunzel van Tangled. Daarom het ek besluit om die beste van albei wêrelde te kombineer! Om 'n unieke maar steeds klassieke aanslag daaraan te gee, het ek die ikoniese heldergeel verruil vir 'n sagte bottergeel, pragtig afgerond met Rapunzel se kenmerkende pers aksente.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media