Janika du Toit
Hoerskool Noordheuwel
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Vasberadenheid - om deur harde werk bo uit te kom en nie moed op te gee al druk die lewe jou in miljoene rigtings
What was your inspiration for your matric prom dress?
Vir my matriekafskeid wou ek ’n rok hê wat eenvoud en elegansie uitstraal – sagte lyne, mooi materiaal, geen glinster of bling nie.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My pappa was nie daar nie, en geld was maar min. Alhoewel ek nooit ’n tekort aan liefde by die huis gehad het nie, het ek soms soos Aspoestertjie gevoel wanneer ek gehoor het hoe ander dogters se ouers uithaal en spandeer vir hul groot aand.
Maar my mamma — sy was my fairy godmother. Sy het elke sent gespaar om vir my die mooiste dag te gee. En toe ek daardie sagte blou rok aantrek, het ek vir ’n oomblik gevoel hoe my vaal muis verander in ’n asemrowende prinses.
Dankie Mamma, vir liefde wat meer werd is as enige blink juweel.
Date of matric farewell?
2025-10-03