Nina Roos

Hoerskool Zwartkop

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

Verganklikheid

What was your inspiration for your matric prom dress?

Die kleur. Die kleur van die sonsondergang, my hare en herfs. Die lyne van die rok moes skoon en elegant wees. Die fokus moes die tekstuur van die kant wees. Ek wou gemaklik wees en net so klein bietjie dramaties.

What was your favorite part of your matric prom dress?

Matriekafskeid, die rok, die hele reis was 'n ontdekkingstog. Van die eerste konsultasie met Joseph, die ontwerper, deur die hele soektog na die regte skoene & handsak. Dis meer as 'n rok en 'n aand. Dis 'n ontdekkingstog na my eie identiteit en waarvan ek hou. Dis die laaste tree van skoolklere na wie ek wil wees.

Date of matric farewell?

2025-10-04

Like what you see?

Share on Social Media