Marìse du Plessis

Hoërskool Noordheuwel

Tuisdorp

Krugersdorp

Skool

Hoërskool Noordheuwel

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok is ontwerp deur Karen van Chosen for You vanaf ń prentjie wat ek gesien het

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek is nog altyd gek oor pienk. Die kleur was vir my belangriker as die patroon omdat pienk so ñ vrolike kleur is en my persoonlikheid weerspieël. Ek wou vroulik en vrolik wees op die matriekafskeid. My rok moes gemaklik pas sodat my aand vrolik kon wees.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Ek hou net so baie van die eenvoudigheid van my rok gehou. Ek is nie iemand wat hou van fieterjasies nie, so my rok moes eenvoudig en gemaklik wees soos wat my persoonlikheid is. Ek is ñ gewone meisie met doodgewone smaak en my rok se kleur het ge"pop". Dit was belangrik vir my om ñ eenvoudige standpunt te maak

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Dit is die einde van 12 jaar. Ons het net soveel pret gehad en ons het almal so mooi gelyk. Die dansbaan was warm. Ons vriende het so lekker gekuier voordat ons die eindeksamen aanpak

Planne vir na matriek

Ek gaan Equestrian studies doen met die oog daarop om perde te rehabiliteer en op te lei.

Gunsteling woord in Afrikaans

Amen

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Like what you see?

Share on Social Media