Nicéla Rossouw

Hoërskool Overkruin

Tuisdorp

Pretoria

Skool

Hoërskool Overkruin

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

MX Creations - Mnr Moses Mkhatshwa

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek was genooi na die matriekafskeid van 2024 en tydens die soektog na 'n rok, het ek op die spesifieke rok afgekom. Ek was mal oor die rok en het net daar en dan besluit dis my rok!

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Dis onbeskryflik, dis iets waaroor jy droom. Soos die rok aanmekaar gekom het was ek ietwat benoud want die prentjie en die rok het so bietjie van mekaar verskil maar toe ek my rok vir die laaste keer aanpas, het my hart "gesmile". Vir my was my rok prentjiemooi-perfek!

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Alles! My hare, my grimering, dit neem van my foto's. Die motor en natuurlik my metgesel! En ten spyte van die reën wat dinge so bietjie omver gegooi het, was die atmosfeer van die aand net "magical"

Planne vir na matriek

My passie is kinders en daarom gaan Grondslagfase studeer en dan wil ek graag verdere studies doen in Skoolgeleerdheid.

Gunsteling woord in Afrikaans

Mammie

Datum van matriekafskeid

2025-10-18

Like what you see?

Share on Social Media