Mia Le Roux
Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria
Tuisdorp
Hartbeespoort
Skool
Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Silver Swallow Design
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Natuurlik en Boho
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit is n verlenging van my persoonlikheid, en spreek van natuurlikheid, vryheid en uniekheid.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om te kan sokkie en te geniet saam met al my vriendinne en metgesel.
Planne vir na matriek
Sien uit na my matriekvakansie en om te gaan studeer by NWU.
Gunsteling woord in Afrikaans
Voluit
Datum van matriekafskeid
2025-10-07