Mignon Alicia Smalman
Hoërskool Florida
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Palatalisasie
What was your inspiration for your matric prom dress?
Vandat ek kan onthou wou ek n prinses geword het. Al die Disney flieks oor Aspoestertjie, die Slapende Skoonheid en Skoonlief en die Ondier het my in n droomwêreld laat dwaal. Ek het gedroom om n kroon te dra, n balrok te hê en om soos n feeprinses te lyk.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My prinsesrok het my kinderdae drome bewaarheid. Die klein dogtertjie binne my het iets gekry waarvoor sy so lank gewag het en ek het weer besef dat die lewe wel soms n sprokiesverhaal kan wees.
Ek het ontsnap van die moeilike realiteite van die lewe vir n paar oomblikke en iets binne my het die bevrediging gekry waarvoor ek jare lank al vir soek. My rok was soos n metgesel wat die diepste dele van my hart kon uitstraal. My rok het my hele wese weerspieël – n lojale en dapper hart, n koninklike sagmoedigheid en die belangrikste van alles, Jesus se prinses.
Date of matric farewell?
2025-10-17