Elchani Burger
Hoërskool Bastion
Tuisdorp
Randfontein
Skool
Hoërskool Bastion
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Bilqis - Oriental Plaza (Johannesburg)
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Dit was net die perfekte en mooiste rok wat ek gesien en gepas het. Ek wou heeltemal iets anders en uniek gehad het.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit gee my selfvertroue en laat my mooi en spesiaal voel.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om die aand ten volle te geniet saam met al my spesiale vriende en vriendinne. Voor ons die eind eksamen aanpak.
Planne vir na matriek
Ek wil graag met kinders werk.
Gunsteling woord in Afrikaans
Verekas (My weergawe van 'n pou van kleins af)
Datum van matriekafskeid
2025-10-13