Anny Duff

Pearson Hoërskool

Tuisdorp

Port Elizabeth

Skool

Pearson Hoërskool

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Leandra Fourie van L Designs het die rok gemaak.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou nog altyd n rok gehad het wat bietjie uniek is. Net iets anders. My matriek afskeid is iets wat ek al na uitsien van graad 1 af en ek wou net hè dit moet spesiaal wees.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Dit is regtig n klein dogtertjie droom wat waar geword het. Van kleins af het ek graag mooi aangetrek en ek dink dis ook so half n betreding tot jou onafhanklikheid.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Om my rok aan te sit en die gevoel van.. dis my matriekafskeid. Natuurlik ook om saam met jou vriende te vier.

Planne vir na matriek

Ek gaan besigheidsbestuur wetenskappe studeer by Stellenboch. Ek sien baie uit daarna.

Gunsteling woord in Afrikaans

Krisis

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media