Leeletha Govender

Hoër Meisieskool Paarl

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

Lig — want dit simboliseer hoop, helderheid en die mooi dinge in die lewe.

What was your inspiration for your matric prom dress?

Ek was nog altyd mal oor glans en elegansie, ek het nog van kleins af gedroom om ’n diamantrok te dra. Die idee van sprankeling en styl het my geïnspireer om iets besonders en tydloos te kies.

What was your favorite part of your matric prom dress?

“Elegansie is ’n ingesteldheid, ’n manier om jouself met grasie en selfbeheersing te dra, selfs te midde van die storms van die lewe. Dit is die stil waardigheid wat respek afdwing, die sagte krag wat ander inspireer, en die onwrikbare grasie wat ’n blywende indruk laat.” Vir my vang my matriekafskeidsrok presies hierdie gevoel vas. Dit simboliseer groei en afsluiting, die einde van my skoolhoofstuk en die begin van ’n nuwe reis vol drome, hoop en moontlikhede.

Date of matric farewell?

2025-09-26

Like what you see?

Share on Social Media