Liana de Andrade

Hoërskool Overberg

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

Hoërskool Overberg

What was your inspiration for your matric prom dress?

Ek het nie rondom my gekyk vir inspirasie, maar na binne deur te weet waarvan ek hou en as klassiek beskou ipv om modegure te volg.

What was your favorite part of your matric prom dress?

Ek het van die kantwerkdetail op die bokant gehou, sowrl as van die klein steentjies wat daarop geglinster het. Ek het ook gehou van die dramatiese sleep.

Date of matric farewell?

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media