Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Hoërskool Dr. E.G. Jansen
What was your inspiration for your matric prom dress?
My inspirasie was oorspronklik een van Mej. SA 2023 se rokke. Ek wou graag ‘n rok hê wat selfvertroue weerspieël en wat wys dat ek gemaklik is in my eie styl. Lizan van Lizan Zondagh Couture het my droomrok in ‘n realiteit verander. Die rok is sonder twyfel ‘n weerspieëling van die mens wat ek is, sag maar sterk!
What was your favorite part of your matric prom dress?
Sjoe! Om een gunsteling deel van my rok te kies is moeilik.
Die detail op die bolyf – die manier waarop die glinsterende steentjies lig vang gee dit ‘n elegante gevoel.
Die korset-bolyf – het die perfekte balans tussen styl en selfvertroue geskep.
Die materiaal – die manier wat dit in die lig skitter en beweeg is een van my gunsteling dele, dit het gevoel of ek in kleur en lig gehul was.