Jessica Van Zyl

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Ouderdom

18

Skool

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het die rok gekies omdat ek voel die kleur en styl daarvan pas goed by my velkleur. Die rok laat my soos ’n prinses voel.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag ’n rok gehad het wat vrolikheid en vroulikheid uitstraal.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die detail op die korset en die feit dat die balrok baie wyd uitloop.

Datum van matriekafskeid

2025-10-07

Like what you see?

Share on Social Media