Calista Blignaut

Somerset College

Ouderdom

18

Skool

Somerset College

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

1920's was my ontwerpkeuse. Ek is kunstenaar en hou baie van materiaal. My materiaal keuse was soos "chainmail" en ek het soos n ware "Warrior Princess" gevoel. My rok het 4kg geweeg. Met kriatalle oor die hele rok en n lae rug met baie detail. Met die lae rug moes ek n bodysuit dra sodat die lining nie uitsteek nie. My ontwerper is Gert Johan Coetzee, n legende. Ons het my lap gekies binne minute en die rok geteken en ontwerp in n aanlyn sessie. N Droom Rok...

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Rooi tapyt, Hollywood, 1920's. Hierdie was ook die tema van ons matriek afskeid So ek het heel tuis gevoel op die rooi tapyt. My klassieke MERCEDES Benz wat die prentjie afrond.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die lae rugsnit was pragtig.

Datum van matriekafskeid

2025-09-19

Like what you see?

Share on Social Media