Su-Ané Esterhuizen

Hoërskool Secunda

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Secunda

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok is al in 2000 ontwerp en gemaak. Ja, ek het my ma se matriek afskeid rok aangehad. Van klein dogtertjie tyd af wou ek ma se rok aantrek.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My ma, ons het baie dieselfde smaak en styl. My ma het vroeg in 2000 'n foto van Sophia Lauren in 'n Sarie gesien, met so tipe/styl rok, asook die kleur.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die styl van die rok, dit was elegant stylvol. Dit is ook 'n "Victorian Style" rok, wat pas by my gunsteling reeks, The Vampire Diaries. Die rok het my elegant laat lyk en voel, sonder om te veel te wys. 'N bonus was dat my rok perfek by die afskeid se tema gepas het.

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Like what you see?

Share on Social Media