Minke Du Plessis

Die Hoërskool Menlopark

Ouderdom

18

Skool

Die Hoërskool Menlopark

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het besluit op n tyd lose rok met n korset en elegante A Lyn romp in Goud

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Tydloos en elegant, iets anders as die norm

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My hele rok, ek kan nie uitsonder nie. Carike Nel het my idee in wording gebring. Dit is pressies hoe ek dit wou gehad het

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Like what you see?

Share on Social Media