Danica Van Niekerk

Global Leadership Academy

Ouderdom

17

Skool

Global Leadership Academy

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek wou graag iets gehad het wat anders lyk en uitstaan.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het n rok gesien wat Tatjana Schoemmaker gedra het en ek het dadelik gehou van die kleurkombinasie en die groot strik wat sy op haar skouer gehad het.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My gunsteling deel is die kleurkombinasie. Pienk en oranje is my twee gunsteling kleure.

Datum van matriekafskeid

2025-08-22

Like what you see?

Share on Social Media