Mari-Ulize Graham

Hoërskool Rustenburg

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Rustenburg

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok is opvallend , elegant en modern . Die kleur van my rok - ROOI - spreuk n gevoel van passie en selfvertroue uit . Ek dink nie eintlik ek kan n verduideliking oor my rok gee nie , dit is vir my - ONBESKRYFLIK , FASSINEREND , STYLVOL, STRALEND , ELEGANT . My ontwerper, WILNA YOUNG , kon nie n beter werk doen nie.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Soos enige ander meisie het ek van kleins af geDROOM om soos n prinses te voel. Ek wou UNIEK lyk, ek het klomp unieke style bymekaar getrek om my "perfekte droom" rok te ontwerp - my inspirasie was n Spaanse-flamencodanseres, omdat hulle altyd met soveel passie en selfvertroue dans.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Is my hele rok n antwoord ? 🙈😂 Dit is vir my baie moeilik om n “gunsteling deel “ te kies omdat ek regtig GEK is oor my hele rok . Elke deel definieer my lyf op n verskillende manier. Maar as ek regtig n gunsteling moet kies sal dit definitief die dramatiese valle wees op my been. Dit is nie net uniek en ANDERS nie , maar dit is die hele fokus van my rok , dit skep die prentjie . Elegant , en stylvol - dis wat ek my rok noem.

Datum van matriekafskeid

2025-09-23

Like what you see?

Share on Social Media