Zoey Smit
Hoerskool Waterkloof
Ouderdom
17
Skool
Hoerskool Waterkloof
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Klassieke rok wat natuurlike skoonheid Komplimenteer.
Die rok moes nie blingy en vol blommetjies wees nie. Defniteif n slit om lang netbal bene te wys en sakke in die romp.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Blou was nog altyd n gunsteling kleur en pas by die oe. Die kleur was dus van selfsprekend.
Hou nie van blommetjies nie, dus die kant moes swirly wees nie blommetjies nie. Maar Kobus Rautenbach, die designer, het arm gedraai om net n paar blommetjies op te sit.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die sakke in die romp
Datum van matriekafskeid
2025-10-02