Zoe Coetzer
Hoerskool Nylstroom
Tuisdorp
Nylstroom
Skool
Hoerskool Nylstroom
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Shein online
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Toe ek kleur van rok sien toe weet ek, en dan daarby die snit en detail was dit n uitgemaakte saak
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Baie spesiaal, lank gewag vir die geleentheid elke meisie se droom om soos n prinses te voel en te lyk
Hoogtepunt van die matriekafskeid
die afwagting, fotosessie, rooitapyt en dan om almal saam te sien
Planne vir na matriek
n Gap jaar vat, myself te vind en planne uit werk en hopenlik dan die regte besluite te neem vir my toekoms
Gunsteling woord in Afrikaans
"rerig?"
Datum van matriekafskeid
2025-10-02