Ziane Gouws

Ziane Gouws Ziane Gouws Ziane Gouws

Ouderdom

18

Tuisdorp

Midstream Estate, Olifantsfontein

Skool en dorp/stad van skool

Hoerskool Waterkloof

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het aanvanklik geen idee gehad nie maar ek het geweet dat ek 'n rok wou gehad het wat pas by moderne styl maar nogsteeds my persoonlikheid vasvang. Die lap is gemaak uit verskillende , hand gemaakte borduurwerk elkeen met sy eie karakter wat bydra tot die mooiheid van die rok en dit het dadelik my oog gevang want ek wou gehad het my rok moes uitstaan maar nogsteeds 'n storie vertel . Ek het pers en groen my hoof fokus gemaak want nie net is dit my gunstelling kleure nie maar is deel van my , groen vertel 'n storie van groei en simboliseer my groei deur die lewe van 'n kleindogtertjie met twee ponies en een tand tot 'n dame wat nou die lewe gaan aanpak daar buite en pers simboliseer elegansie .

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media