Zantinique Barkhuizen
Dr Malan
Tuisdorp
Meyerton
Skool
Dr Malan
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Buks van Vereeniging het hom ontwerp en gemaak.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Het n paar prentjies gehad.
Dit alles bymekaar gesit.
En het een onvergeetlike rok gekry.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dis n spieël beeld van my persoonlikheid.
Geheimsinnig, maar tog sjarmant.
Ek het daai rok gedra, en nie die rok my nie.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om al my vriende en vriendinne in hulle pragtige skeppings te kon gesien het. Want dit was maande lank se beplanning. En almal het geheimsinnig gebly.
Planne vir na matriek
Gaan online deur Aros studeer vir onderwys en deeltyds by Hoërskool werk.
Gunsteling woord in Afrikaans
Honger
Datum van matriekafskeid
2025-10-16