Zanté Oertel

Zanté Oertel Zanté Oertel Zanté Oertel

Ouderdom

18

Tuisdorp

Petrusburg

Skool en dorp/stad van skool

Oranje Meisieskool, Bloemfontein

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie agter my matriekafskeidrok vorm deel van selfvertroue, vroulikheid en om ń nuwe hoofstuk met moed te begin. Die gestruktureerde bo-kant en fyn detail skep n balans tussen sterk en sag, terwyl die lang, vloeiende romp die gevoel van ń nuwe reis voorstel. Die rooi simboliseer die persoon wat ek geword het - selfversekerd, sterk en toegewyd. Ek wou hê my rok moes elegant wees maar steeds ń sterk indruk laat.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media